Tuisblad Bestellings Boeke Geskiedenis Skakels Kontak my
   

Hoe moet u 'n bestelling plaas?

 Klik op die bestelling skakel hieronder en verskaf asseblief in die epos die volgende besonderhede:

  1. Volle naam en van.

  2. Pos- of straatadres met die poskode.

  3. Telefoon of selnommer.

 U sal telefonies gekontak word en sal ek my bankbesonderhede aan u verskaf om 'n Internet - of bank betaling te doen waarna die bestelling aan u gestuur sal word.

 Baie dankie dat u tradisionele musiek ondersteun.

 Jammer vir die prosedure, maar dit is om u teen Internet bedrog te beskerm.

 

Beskrywing
Koste / elk
Posgeld
Slegs DVD van Kalahari Verlange
R100
R20 binne SA, buiteland die werklike koerier / posgeld
Slegs CD van Kalahari Verlange
R80
R20 binne SA, buiteland die werklike koerier / posgeld
Video kasset (PAL)
R100
R35 binne SA, buiteland die werklike koerier / posgeld
 

Klik die skakel en voltooi die epos.

 

© Kopiereg 2009. Alle regte voorbehou • Bedinge en voorwaardes