Plaas bestelling
| Hoe moet u 'n bestelling plaas? | |
![]() |
Klik op die bestelling skakel hieronder en verskaf asseblief in die epos die volgende besonderhede: 1. Naam en van. 2. Telefoon of selnommer. 3. Epos adres U sal telefonies of per epos gekontak word en sal ek my bankbesonderhede aan u verskaf om 'n Internet - of bank betaling te doen waarna die bestelling aan u gestuur sal word. |
| Jammer vir die prosedure, maar dit is om u teen Internet bedrog te beskerm. | |
Beskrywing |
Koste / elk |
Posgeld |
| DVD van Kalahari Verlange | R100 |
R26 gewone pos binne RSA. Koerier en buitelands, werklike koste. |
| CD van Kalahari Verlange | R80 |
R20 gewone pos binne RSA. Koerier en buitelands, werklike koste. |
| Video kasset (PAL) | R120 |
R40 gewone pos binne RSA. Koerier en buitelands, werklike koste. |
Volooi die en plaas u bestelling. U sal 'n ontvangserkenning per epos ontvang. Klik hier
| Na bokant van blad |


