LV Snare Tuisblad

Welkom

Dankie vir u belangstelling in tradisionele kitaarmusiek. Kalahari Verlange is 'n bundel met 15 eie gekomponeerde kitaar musiek wat u slegs in die bundel sal vind. Beskikbaar in DVD, CD en selfs VHS video bande!

Kalahari verlange

Wanneer jy op 'n duin onder 'n duinegeelhoutboom sit en die stilte hoor dan weet jy jy is in die Kalahari! Skep 'n bakhand vol sand en laat dit stadig deur jou vingers gly en jy besef dat daar net een bekoring soos die in Kalahari kan wees. Tuur oor die strate tussen die duine en laat jou herinneringe ver paaie loop van tye toe daar gejag is, in die veld geslaap is en vergeet van die droogtes en ander swaarkry!

Kalahari Verlange is 'n debuut album met kitaarstyl wat met die Kalahari geassosieer word. Voortreflike kitaar musiek DVD, CD en VHS band wat u gedagtes op ver paaie sal neem. Die volgende snitte verskyn daarop:

1
Knopduin polka
9
Gemsbok dans
2
Kurumanrivier toe
10
Kalahari stilte
3
Kalahari verlange
11
Sandkuil
4
Toktokkie tango
12
Rooisand wals
5
Berghaan
13
Sandpatrys
6
Kameelboompan wals
14
Sonop oor die duine
7
Swartkop
15
Kloudoring wals
8
Duiker wals
 

Bestel vanaf my webtuiste omdat ek self die bemarking doen.

Boeke

Lees ware verhale en lewensskets uit die pen van 'n Kalahari-kind. Die twee boeke is deur my vader, Piet Vermeulen, van Wolmaransstad geskryf. Heerlike leesstof. Bestel jou kopie vandag nog! Klik hier / Na bokant van blad